Successfully reported

Makhato 84 Bush Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Sandra R
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Ons het baie lekker gebly en alles was mooi, netjies en skoon. Ons was 2 huisgesinne en het vreeslik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Awesome experience. We will certainly recommend! Fantastic bush experience with top-notch accommodation. Nice braai facilities. You can see animals from the stoep. Friendly staff at reception. We did an interactive game drive. We could feed animals too. We did a 10 km walk in the camp and saw many animals.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tabita O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Net wat ons nodig gehad het! Wonderlike huis, fantastiese geriewe - lieflike wegbreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes J
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2024

Lekker. Baie lekker, net warm.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Jul 2024

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Walter P
1 nag Besigheidsreis
2.0
Okt 2024

Swak blyplek. Hou verby. Die mure en kaste is vuil. Die badkamers is vuil. Die beddegoed het gate in. Breekgoed het chips en van die eetgerei is gebroke. Alles teen die mure hang skeef en is verwaarloos. Daar was geen koffie, suiker, sout, ens. niks. Daar was geen toiletpapier. Moes die hele park rondry om te soek vir die sleutels. Die buite area was mooi skoon. Die hele plek is verwaarloos. Glad nie die geld werd nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Nicola
Makhato 84 Bush Lodge
Goeie naand, Dankie vir die terugvoer. Ons sal ondersoek instel. Vriendelike groete,

Hentia K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Hemel op aarde. Die lekkerste kuier wat jy kan kry met die wild op jou stoep. Gasvry, vriendelik en baie baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mrt 2023

Heerlike ruim lodge, groot stoep en tafel en 'n lekker kuierplek. Paar goed in hoofslaapkamer en badkamer wat aandag kort. Handreling in stort. Al die vloermatjies nie volgens standaard nie, so ook nie die base van die bed wat vol merke en kolle is en nie 'n paslaken oor het nie. Die stoele op stoep is vuil van vatmerke.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Robert H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2022

Wonderful, relaxing stay. This a really wonderful place. Such peacefulness and comfort. Really well equipped too. Sitting on the stoep or around the fire is where we spent most time (and cycling, reception pools etc.) and you really get to enjoy the outdoors. We will stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tanja S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Wat 'n heerlike kuier. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Nicola Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 52

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 4 000
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 4 000
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Game Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ICCU22oujfiy01ZTNXvROOEY0zrvxamP2nfgvcMn5NMVYv0mq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 8 mense 14 5 1 5 Sondela Game Reserve Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -24.913288 28.410467
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang