Successfully reported
+34

Makhato Lodge 48

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Makhato Bush Lodge 48, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Makhato Lodge 48 is 'n pragtige vakansiehuis in die Sondela-natuurreservaat net buite Bela-Bela in Limpopo. Dit is 'n ideale opsie vir 'n groot gesin of 'n groep vriende aangesien Sondela talle aktiwiteite vir kinders en volwassenes het om die hele groep te vermaak.

Dié eiendom kan altesaam 8 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 4 en suite-slaapkamers asook 'n addisionele badkamer. Die eerste 2 slaapkamers is elk ingerig met 'n koninggrootte-bed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Al 4 en suite-badkamers het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die leefarea met Afrika-tema beskik oor 'n ruim kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir gaste se gerief is 'n wasmasjien en skottelgoedwasser in die opwaskamer beskikbaar. Die knus sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale.

Boonop is daar 'n binnenshuise vermaakarea met 'n etenstafel, 'n kroeg, 'n gasbraaier asook 'n ingeboude braai wat die perfekte plek is vir gaste om gehaltetyd saam deur te bring. Gaste het volle toegang tot die reservaat se geriewe wat restaurante, 'n kroeg, perdry, wildritte, 'n gemeenskaplike swembad en vierwielmotorfietsry insluit.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 5 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Christie V
5.0
Heerlike familie kuier en stap in die bos. Was heerlik, groot vir agt mense wat kwaliteit kuier verlang. Pragtige huis. Paar baie klein verbeteringe /...
Sien meer
Aug 2025
Elize J
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het heerlik gekuier. Onthaal area is groot en het alles wat nodig is. Dit is 'n pragtige, ruim en goed versorgde huis. Meubels en toebehore baie m...
Sien meer
Jul 2025
Philip M
Gesin met tieners
5.0
Uitsonderlik. Vanaf aankoms tot vertrek het ons die verblyf by Makhato Lodge 48 uitsonderlik gevind en sal weer graag 'n besoek daar wil deurbring.
Jul 2025
Elsa G
5.0
Uitstekende akkommodasie vir groot groep, elk met sy eie badkamer. Baie netjiese, pragtige moderne binneversiering en alle geriewe wat mens moontlik k...
Sien meer
Nov 2024
Natasha B
Saam met vriende
5.0
Lovely relaxing weekend stay in a beautiful setting. The lodge was beautiful, clean and well presented. The only downside is there is n...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Morne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • R516, Makhato Bush Lodge 48, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Makhato Lodge 48 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Makhato Bush Lodge 48, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8cf53efb367f4a976560d6ff5217e9aeb669b9a2f5f44bd43ffa1a8fec7719d7a25225d11c4c9cfb49beb1f6316a6fc85e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 R516 Makhato Bush Lodge 48 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -24.919284496647 28.403246998787
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang