Successfully reported
+11

Makhato Lodge 3

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Tweefontein 462 KR, Sondela Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R2 450 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Makhato Lodge 3 is 'n bekoorlike selfsorghuis in die rustige Sondela Natuurreservaat naby Bela-Bela. Hierdie privaat wildreservaat is sowat 150 km van Johannesburg af geleë en bied rustige bosveld-ervarings, ontmoetings met wild en voëlkykgeleenthede.

Hierdie eiendom kan tot 6 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is volledig gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens, waarvan een 'n solderkamer is. Hierdie slaapkamers deel die gebruik van die tweede badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea met lugversorging beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n skottelgoedwasser en 'n sentrale etenstafel met sitplek vir 6. Die aangrensende sitkamer het 'n gemaklike rusbank. Boonop is daar 'n aparte lapa met 'n ingeboude braai, 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n platskerm-TV met DStv-kanale, asook 'n kroegarea.

Buite is daar 'n boma met 'n vuurput en braai-area. Gaste word voorsien van 2 omheinde parkeerplekke. Sondela bied 'n restaurant en kroeg op die perseel, 'n plaaswerfkoffiewinkel, 'n algemene winkel vir basiese benodigdhede, gemeenskaplike swembaddens, 'n wildsentrum en 'n Wellness Spa.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sondela Geverifieer

Eiendomme 46

Resensies 223

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Farm Tweefontein 462 KR, Sondela Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Makhato Lodge 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 450
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 450
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Tweefontein 462 KR, Sondela Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa66385cf0c97ddf6f5fc7e51c88e1654adb757f89c9c3d920bec1c8ee2536308683e09632b8c1255b842ccfe7e8384b86409?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Farm Tweefontein 462 KR Sondela Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.926450158623 28.392173902516
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang