Successfully reported
+15

Makhato Lodge 70

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Nature Reserve, Farm Tweefontein 462 KR, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R2 450 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Makhato Lodge 70 is 'n grasdak-selfsorg-boslodge wat in die Sondela-natuurreservaat naby Bela Bela geleë is. Die Sondela-natuurreservaat in die Limpopo-provinsie is 'n privaat wildreservaat net 150 km vanaf Johannesburg, waar jy die rustigheid van die bosveld, ontmoetings met sebras, koedoes, rooibokke en kameelperde, of 'n plekkie van voëlkyk kan geniet.

Lodge 70 kan tot 6 gaste akkommodeer en beskik oor 2 slaapkamers, 'n solderkamer op die boonste vloer, 3 badkamers, 'n kombuis en opwaskamer en 'n oopplan-eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, 'n stort, dubbele wasbakke en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, 'n stort, 2 wasbakke en 'n toilet. Die oopplan-solderkamer op die boonste verdieping het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die solderkamer maak oop na 'n onderdakbalkon.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, 'n eetkamertoonbank met sitplek en 'n aparte opwaskamer met 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 6. Die gemaklike sitkamer het 'n platskerm-TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale. Buite is daar 'n onderdak-patio-area met buite-eetmeubels. Daar is ook 'n aparte grasdak-lapa met 'n ingeboude braai-area.

Sondela bied 'n restaurant en kroeg op die perseel, 'n plaaswerfkoffiewinkel, 'n algemene handelaar vir basiese benodigdhede, gemeenskaplike swembaddens, 'n wildlewesentrum en die Iketla Wellness and Spa op die perseel. Daar is baie doendinge om jou besig te hou, insluitend wildritte, perderitte, fietse te huur, 'n 4x4-hindernisbaan, en begeleide vierwielmotorritte.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sondela Geverifieer

Eiendomme 46

Resensies 223

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Sondela Nature Reserve, Farm Tweefontein 462 KR, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Makhato Lodge 70 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 450
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 450
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Nature Reserve, Farm Tweefontein 462 KR, Bela Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAafaf65211ee9fa88aeb0e4befa4bf900cb1deb7a3f5c5144390e47903b15b49bc3b783e94dc4fb63b9ba47a80706360a67f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Sondela Nature Reserve Farm Tweefontein 462 KR 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.926436111606 28.392148402516
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang