Maki Soleil
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Chapman Road, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
- Vanaf R3 100 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Maki Soleil is 'n selfsorg-vakansiehuis in Seaview Village in Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap. Hierdie eiendom is die ideale verblyf vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige vakansiewegbreek.
Hierdie huis bied slaapplek vir tot 6 volwassenes en 2 kinders in 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die gedeelde badkamer is ingerig met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die leefarea is gemeubileer met gemaklike sitplek, 'n TV, 'n eetkamertafel en 'n dubbelslaapbank slegs vir kinders vir die 2 kinders. Die kamers het glasdeure wat oopmaak na 'n balkon met nog 'n eetkamertafel, 'n braai en see-uitsigte. Langs die kombuis is daar 'n eetarea met 'n eetkamertafel wat lei na die vermaaklikheidskamer met 'n pooltafel, 'n TV en 'n kroeg met stoele. Die kamer maak oop na die agtertuin waar gaste 'n swembad en dekarea kan geniet. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 2 motorhuise, bykomende parkeerplek van die straat af en boorgatwater. Die eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en die strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kindermatras vir 2
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Natalie Gina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 14 Chapman Road, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
- Gaste dink Maki Soleil het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Chapman Road, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang