Successfully reported
+26

Malachite Cottage

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountain Fly Fishing, Magoebaskloof, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Vanaf R1 320 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Malachite Cottage bied selfsorgverblyf op 'n plaas van 300 ha, Mountain Fly Fishing, buite Haenertsburg in Magoebaskloof. Dié kothuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n wegbreek in die natuur.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel en lei na 'n balkon met 'n etenstafel.

Gaste het toegang tot braaigeriewe, parkeerplek op die perseel en 5 kunsvlieghengeldamme vol forel op privaat eiendom. Die plaas is ideaal vir voetslaan, bergfietsry, vierwielmotorfietsry en voëlkyk. Mountain Fly Fishing is sowat 14,4 km buite Haenertsburg waar geriewe, soos winkels en restaurante beskikbaar is.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Tania J
Saam met lewensmaat
5.0
Net die regte plek om te "recharge". Dit was net wat ek en my man nodig gehad het om uit te rus en aan niks anders te dink behalwe die stilte en die m...
Sien meer
Aug 2025
Izanel V
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte wegbreuk vir twee. Dit was 'n ongelooflike lekker naweek. Die plaas is besonders mooi en ons cottage was perfek vir ons.
Jul 2025
Rochelle B
Saam met vriende
5.0
Tranquility amongst the trees. A lovely, clean cottage in a beautiful setting. Josie and her staff were friendly and very accommodating...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Nicolene H
Saam met lewensmaat
5.0
Hoogs aanbeveel. Baie netjies, vriendelike diens. Alles soos adverteer en meer! Vriendelike personeel, asemrowende omgewing. Cottage het alles wat nod...
Sien meer
Feb 2025
Alec L
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing! Our stay was wonderful, lovely location, the views were incredible, fireplace fully stocked up for us, the road itself is a gr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Josie Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 85

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Mountain Fly Fishing, Magoebaskloof, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Gaste dink Malachite Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 320
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 320
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 320
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountain Fly Fishing, Magoebaskloof, Haenertsburg, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa58d450a2698d3457a0eb3ba2d759f3d56f10c318d2f68d4cd9422f83b5691045747684a9b1bad5624efc61b4aa1c7252507?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Mountain Fly Fishing Magoebaskloof 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.8671894 29.9110622
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang