Successfully reported
+24

Malaika Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 93 on 14th Avenue, Vredelust, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Malaika Guest House is 'n bekoorlike gastehuis in Kaapstad en bied skoon en stil verblyf naby hospitale en winkelsentrums. Dit is ook naby die sakekern en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Verblyf word gebied in verskeie kamers met verskillende slaap-opsies. Elke kamer het gemaklike beddens en en suite-badkamers. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kamers het elkeen 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n slim-TV. Gaste kan met hul eie besonderhede by hul voorkeurstroomprogramme inteken. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n gemeenskaplike kombuis beskikbaar vir gaste om te gebruik. Veilige parkeerplek is beskikbaar en daar is geslotekringtelevisiekameras op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Nondumiso N
5.0
Home away from home. Our stay was a memorable one thanks to Nono, our housekeeper. She was the best and always checking on us if all wa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Hanecke L
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker, en netjies. Sien sterre.
Feb 2025
Siphiwo M
Gesin met tieners
5.0
Very exciting and I really enjoyed it. The reception was very friendly and warm, with a willingness to assist and make our stay as comf...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Amanda B
Gesin met tieners
5.0
Heerlik. Baie lekker gebly. Hulle moet net 'n spieël in die vertrekke kry.
Jul 2024
Marelize D
Gesin met klein kinders
4.6
Sal dit enige tyd aanbeveel. Ons het baie lekker gebly en sal dit enige tyd aanbeveel. Was baie goed ontvang alhoewel ons bietjie laat was. Nono het o...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Angel Bulonda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 93 on 14th Avenue, Vredelust, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Malaika Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 93 on 14th Avenue, Vredelust, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7b9fd2b7b2d3c0c131a0f2d8f9e933a32d4b61c90ff2f05e6973bf3c14de50559df9a58ed32a06e93e4291d70e30a8d0c1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 93 on 14th Avenue Vredelust 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.892324576907 18.613686859358

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang