Successfully reported

Malandershoogte

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Louise V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

A great breakaway. It was an awesome weekend with friends. Had all the amenities needed. Loved the kolkol.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
George
Malandershoogte
Thank you very much.

Salomé C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Baie lekker gebly. Fees vir die kinders! Sal def weer gaan. Ons het baie lekker gebly! Was 'n fees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Awesome plek! Die huis het alles wat mens kan benodig. Die eienaar is vriendelik en altyd bereid om te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denver S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

The hosts George and Lindy were so kind. We had a very good time at Malandershoogte; it was great staying there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Amazing and quiet getaway. Hosts are lovely. This is the perfect place to get away from the city and enjoy the quiet. The amenities include games and outside areas with very poor cell reception. Perfect to reconnect with family and friends. Highly recommended for extended families with kids because of the ample space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brandon H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2025

Good value for money. Good value for money. We all enjoyed our stay and will visit again, possibly with family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jomene P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Fantasmagories! Tick al die boksies, familie en diere vriendelik. Ek het baie lekker gekuier. Die stilte, ek kon my boek in vrede lees, daar was so baie vir die kinders om te doen, swembad (nie diep), darts, pool board, tafeltennis, jacuzzi. En die lys gaan aan! Hoogtepunt - ek moes die naweek al 2 keer aanskuif en George was so behulpsaam en verstaanbaar en het dit hassle-free elke keer aangeskuif. Ook pet friendly, al het ek nie op die einde my hond saam geneem nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
George
Malandershoogte
Baie dankie. Bly julle het dit geniet.

Melanie M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Peaceful and relaxing. Enjoyed the quiet and tranquility of the location. The house had everything we needed to make our stay comfortable. The views from the house are breathtaking, really loved the time away from the hustle and bustle. Our host was very accommodating and attentive to our needs. We will most definitely recommend Malandershoogte.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
George
Malandershoogte
Thank you very much Melanie.

Carmen E
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Simply amazing. Would definitely recommend! Ek het die huis geboek, en skryf die resensie namens my ouers en hulle is mal, dol en gek oor die huis. Die ontvangs deur George was baie belowend en hulle het hul gate uit geniet. Hulle beplan nou al hulle volgende wegbreek️.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynn E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Fabulous. Excellent. We will go back any day, just need to make it a longer stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

George Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R895
R 895 R 716
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R895
R 895 R 716
per nag, vir 2 mense
Vanaf R895
R 895 R 716
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Malandershoogte Farm, Napier, 7270, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYyN2MyNGFkLWMwMzYtNGMzZi1hMzZjLTVkMTU5N2U1MzJkNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R895 nouVanaf R716 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 Malandershoogte Farm Napier 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.330697826933 19.806438684427
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang