Successfully reported

Mali Mali Safari Lodge

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
4.7
Jane S
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Des 2024

Heerlik vir ons en ons oorsese gaste. Die pad was minder lekker, maar die verblyf was wonderlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo D
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Des 2024

Niks te veel moeite nie. Baie lekker. Word op die hande gedra. Baie dankie, sien gou weer.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wimpie B
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Des 2024

Lekker maar teleurstellend! Die atmosfeer en ligging van die Lodge was meer as puik. Die standaard van die chalet was egter nie voldoende vir die prys wat betaal is nie. 1. Dubbelbed matras was gedaan. 2. Geen aircons in die eenheid nie. 3. Klientediens nie voldoende nie - alhoewel ons die enigste gaste op die Lodge was, was daar niemand wat die kroeg beman het nie, so ons kon glad nie enige drankies gekoop het nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Helga O
Kort verblyf Gesin met tieners
2.4
Des 2024

Was bietjie teleurstellend vir die prys wat ons betaal het. Dis glad nie moeite werd vir die prys wat ons betaal het nie. Die bad was vuil en die water was vol grond. Moes almal gebruik maak van die buite stort. Die kroeg was uitbuitend duur.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Markus G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2023

Ons besoek was in 'n vreeslike mooi area. Mali Mali is in 'n vreeslike mooi area. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Die verblyf het baie aandag nodig, maar hulle is besig met renovasies. En soos meeste van ons land is die verblyf sleg beïnvloed met krag onderbrekings, wat opvangs 'n ernstige probleem maak, asook 'n moontlike risiko, wat 'n waardevolle area van verbetering sal wees.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Samantha N
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2023

Beautiful place worth a second visit. Eric, Charlotte, Roxy, and the staff were very friendly and helpful, food was good. The decor is unique, and good stay all around.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Eric
Mali Mali Safari Lodge
Baie dankie, dit was n plesier om julle hier te he as gaste. Ons sien julle binnekort weer.

Rudolph V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2021

Fantasties Baie lekker, rustig en stil en heerlike kos. Sal weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corina V
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jul 2021

Baie tuis gevoel hier. Baie vriendelike diens in Afrikaans. Ons is op die hande gedra. Juan - dankie vir jou vriendelikheid en behulpsaamheid.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2021

Wonderlik rustig en almal is so behulpsaam. Die plek is besonders. Baie rustig en ontspannend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
3.6
Aug 2020

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Eric Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R527, Ndlovumzi Nature Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2407c3a556311aa7fd415e4bf3d3e88376ad1d9303f5fd41a4a394de298b1f3422b34407927f5c7a07d924e1de488cc4d606?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 3) 10 5 1 4 Off the R527 Ndlovumzi Nature Reserve 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.325043072276 30.780472755432

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang