Successfully reported

Malika

Mermaid 1
Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar. Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, kombuisie en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, stapelbed vir 2 kinders en 'n en suite-badkamer met ’n toilet en 'n wasbak. Die leefarea het ’n dubbelslaapbank vir nog 'n volwassene of kind. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, eetgerei, breekware, ketel en mikrogolfoond. Die eenheid het 'n platskerm slim-TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Die eenhede het elk hulle eie privaat patio waar gaste hulle maaltye kan geniet.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Tariewe word uitgewerk op 'n selfsorg-basis, en linne word voorsien.

Huisreëls

Gratis WiFi en Netflix is beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Mermaid 2
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • 4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar. Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, kombuisie en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, stapelbed vir 2 kinders en 'n en suite-badkamer met ’n toilet en 'n wasbak. Die leefarea het ’n dubbelslaapbank vir nog 2 volwassenes of kinders. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, eetgerei, breekware, ketel en mikrogolfoond. Die eenheid het 'n platskerm slim-TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Die eenhede het elk hulle eie privaat patio waar gaste hulle maaltye kan geniet.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderstapelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Tariewe word uitgewerk op 'n selfsorg-basis, en linne word voorsien.

Huisreëls

Gratis WiFi en Netflix is beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Gietenmelksfontein Street, Kersbosstrand, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf90e59b4bb76c75806e8079a494e4bc0f80462e6d9cb297b314b9b883dda159f2aa3d942d6ffb79819ee82e941485148f437?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 4) 29 5 1 5 15 Gietenmelksfontein Street Kersbosstrand, Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.68762552818 18.242554869524
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang