Malilule Safaris
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mica Harmony block R530, 50 km from Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Vanaf R3 680 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Malilule Safaris is 'n luukse lodge wat selfsorgverblyf bied, geleë in die Afrika-bos op 'n rivieroewer, naby die bekende wilddorp Hoedspruit. Die lodge is ideaal vir gesinne met kinders of 'n romantiese paartjie se wegbreek en is 'n perfekte Afrika-bosveld-ontvlugting.
Verblyf word gebied in 5 individueel ontwerpte en versierde grasdak-chalets, elk met sy en suite-badkamer. Krag word deur sonkrag voorsien.
Gaste deel 'n sentrale gemeenskaplike kombuis, eet- en leefarea, 'n braai-area en 'n wildkykdek met 'n klein plonspoel wat oor die rivier uitkyk. Die kombuis is goed toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, yskaste en eetgerei en breekware. Daar is ook 'n boma-vuurplek om 'n knetterende vuur onder die sterre te geniet.
Malilule het die perfekte omgewing vir jou en jou geliefdes om te geniet en sal jou liggaam, gees en siel laat herleef. Gaste kan waarnemings van buffels, koedoes, rooibokke, sebras, kameelperde en luiperds ervaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Martie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Mica Harmony block R530, 50 km from Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink Malilule Safaris het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mica Harmony block R530, 50 km from Hoedspruit, 1380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang