Mallorca 20
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 17 Okt 2025 tot 20 Nov 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 40 South Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 250R834 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Mallorca 20 is 'n selfsorgwoonstel op die eerste verdieping wat in die veilige en rustige Mallorca-kompleks in Umdloti geleë is, net oorkant die pad van die strand af.
Dié gerieflike duplekswoonstel bied slaapplek aan tot 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed terwyl die tweede slaapkamer 'n stapelbedstel het.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n yskas, vrieskas en stoof met oond. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4 in die eetarea en 'n TV met sekere DStv-kanale in die sitkamer.
Gaste het toegang tot 'n patio met braaigeriewe, die welige tuine en 'n groot gemeenskaplike swembad met braai-area. Veilige parkeerplek word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 249
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 40 South Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Mallorca 20 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 40 South Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang