Mallorca 29
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 17 Okt 2025 tot 20 Nov 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 40 South Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 900R1 267 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Mallorca 29 is 'n elegante en gerieflike selfsorg-duplekswoonstel in die veilige en rustige Mallorca-kompleks in Umdloti, net oorkant die pad van die strand geleë.
Die duplekswoonstel het slaapplek vir tot 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die slaapkamers is op die boonste vloer geleë en het lugversorging. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak. Daar is 'n balkondek op die boonste vloer met sitplek en see-uitsigte.
Die kombuis, eetarea en leefarea is onder geleë en het lugversorging. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, ketel, 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 5. Die sitarea het sitplek en 'n platskerm-TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale. Skuifdeure maak oop na 'n onderdakstoep met sitplek buite, gasbraaigeriewe en uitsigte om voor te sterf.
Die Mallorca-kompleks het 'n groot gemeenskaplike swembad met 'n braai-area. Veilige parkeerplek word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 249
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 40 South Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Mallorca 29 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 40 South Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang