Successfully reported
+21

Mallorca 5

Selfsorg
Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 17 Okt 2025 tot 20 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 South Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 350 R900 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Mallorca 5 is 'n lieflike selfsorgwoonstel wat op die grondvloer in die veilige en rustige Mallorca-kompleks in Umdloti geleë is, net oorkant die pad van die strand af.

Die gerieflike duplekswoonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer asook 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die kombuis is volledig toegerus en die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad.

Umdloti het 'n lang strand, ideaal vir sonbaai en swem. Langs die kus sal gaste rotspoele vind en die see bied 'n geleentheid vir 'n oorvloed watersport, insluitend branderplankry, seilplankry en roeiplankry.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Swembad
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 249

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 40 South Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Mallorca 5 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
R 1 350 R 900
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 350
R 1 350 R 900
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 350
R 1 350 R 900
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 South Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA478cb1507ad45a009f6682aaa893e1fc9a97535e055521073023be0bf690e45faafd938a58532080f047c3faff396e2d344b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R900 per nag (plek vir 5) 3 5 1 5 40 South Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -29.678891092162 31.113549358861
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang