Successfully reported
+17

Maltahohe Hotel

  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Post Street, Maltahöhe, Hardap
  • Vanaf R1 120 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Maltahohe Hotel bied B&B en is in die dorpie Maltahöhe in Namibië geleë. Die hotel is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n oornagplek, vir 'n basis om die omliggende besienswaardighede te verken.

Verblyf by Maltahohe Hotel bestaan uit 22 kamers, wat soortgelyk versier is. Hierdie kamers is ingerig met 2 enkelbeddens. Elke kamer beskik oor 'n en suite-stort. Verder is elke kamer toegerus met 'n muskietnet en sluit komplimentêre toiletware in. Sommige kamers het lugversorging of waterverkoelers, 'n sitarea en bagasierak, tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt word in die restaurant bedien, waar middagete of aandete ook teen 'n ekstra koste gereël kan word. Die hotel beskik ook oor gratis WiFi-internettoegang in die hoofontvangsarea, 'n gastesitkamer en kroeg, 'n swembad en biertuin, asook veilige parkeerplek vir voertuie.

Maltahohe Hotel is naby die dorp se winkels, restaurante en 'n vulstasie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.7
Veiligheid
4.1

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Marika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 4 Post Street, Maltahöhe, Hardap
  • Gaste dink Maltahohe Hotel het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 120
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 120
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 120
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Post Street, Maltahöhe, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc5OGJkZGQ5LWU5ZDItNDQ5NS1hMGZhLWI2MzJiMmJlNDNjZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120 per nag, vir 2 mense 12 5 1 4 4 Post Street Maltahöhe Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.845481593013 16.979522759175
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang