Successfully reported
+17

Maltahohe Hotel

  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Post Street, Maltahöhe, Hardap
  • Vanaf R1 120 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Maltahohe Hotel bied B&B in Maltahöhe, Namibië. Dié hotel is ideaal vir reisigers en besoekers wat die omliggende besienswaardighede wil verken.

Ons 22 kamers is identies versier. Elke kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort. Verder het elke kamer muskietnette, komplimentêre toiletware, en van die kamers het lugversorging of waterverkoelers, sitareas, bagasierakke, en koffie- en teemaakgeriewe.

Ontbyt word sogggens in die restaurant voorgesit en middagete en aandete is beskikbaar teen ekstra kostes. Gratis WiFi is beskikbaar in die ontvangsarea en daag is 'n gaste-sitkamer en kroeg, swembad en biertuin, en veilige parkeerplek.

Maltahohe Hotel is lekker naby die winkels, restaurante en vulstasie in die dorp.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.7
Veiligheid
4.1

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Marika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 4 Post Street, Maltahöhe, Hardap
  • Gaste dink Maltahohe Hotel het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 120
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 120
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 120
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Post Street, Maltahöhe, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc5OGJkZGQ5LWU5ZDItNDQ5NS1hMGZhLWI2MzJiMmJlNDNjZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120 per nag, vir 2 mense 12 5 1 4 4 Post Street Maltahöhe Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.845481593013 16.979522759175
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang