Successfully reported
+57

Malutizicht Lodge

Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 17 Nov 2025 tot 21 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malutizicht Lodge, District of Ficksburg, Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • Vanaf R1 900 R1 615 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Malutizicht Lodge bied selfsorgverblyf op 'n landgoed in privaat besit, geleë onder massiewe sandsteenkranse in die Witteberge tussen Ficksburg en Fouriesburg in die Oos-Vrystaatse Hoogland.

Verblyf word gebied in 3 losstaande selfsorg-eenhede, naamlik die Kliphuis, Kothuis en Chalet. Al 3 eenhede het lugversorging en het en suite-badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis, 'n leefarea met 'n kaggel en ruim stoepe, asook gratis WiFi. Gaste het toegang tot gedeelde geriewe by die lodge, soos braaigeriewe en die verhitte binnenshuise swembad.

Die lodge bied 'n verskeidenheid staproetes, verskeie skilderagtige bergfietsroetes, en visvang vir forel, swartbaars en karp in drie groot damme. Ywerige voëlkykers kan die verskeidenheid voëlspesies geniet wat in die pragtige inheemse klowe woon, wat te voet of per 4x4-voertuie bereik kan word. Veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.

Die lodge is gerieflik geleë naby die Caledonspoort- en Ficksburg-grensposte vir gaste wat daguitstappies na Lesotho wil maak.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ellie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Malutizicht Lodge, District of Ficksburg, Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • Gaste dink Malutizicht Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 900
R 1 900 R 1 615
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 900
R 1 900 R 1 615
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 900
R 1 900 R 1 615
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malutizicht Lodge, District of Ficksburg, Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAffbff297db26aac87253e2fb8ebfda73e30b7638f43595f625f376d34d52364e2c54a35c5cf61445683867bd8496e26e74b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R1 615 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Malutizicht Lodge District of Ficksburg 9730 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.739501964881 28.060516952239
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang