Bokdrift Gasteplaas -Malvahuis
-
Kapasiteit: 7 persone
6 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klein Tradouw Farm, Barrydale, 6740, Wes-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Bokdrift Gasteplaas -Malvahuis is 'n knus plaashuis op 'n werkende plaas buite Barrydale en bied slaapplek aan 6 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n bababed, asook 'n wasbak. Die oorblywende slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed. Elke badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede badkamer is buite, wat dit ideaal maak vir die somer.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek, 'n binnebraai en kaggel.
Gin-proe en 'n wynplaas is binne stapafstand, asook visvanggeleenthede.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbedjie
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Jean Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Klein Tradouw Farm, Barrydale, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink Bokdrift Gasteplaas -Malvahuis het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 7 persone
6 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klein Tradouw Farm, Barrydale, 6740, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang