Successfully reported

Malvernrylaan 25

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Juan V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Ons het oorgeslaap vir visvang. Baie lekker gebly, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephany D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Dit was ons 2de besoek by Malvernrylaan 25 en soos altyd geniet ons dit baie. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annel M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Excellent. The house was very well equipped and very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize S
Kort verblyf
4.4
Apr 2025

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly. Die vertrekke was ruim en gerieflik ingerig. Baie slaapplek. Die een en suite badkamer ruik muwwerig en mould is duidelik sigbaar. Stoepkamer is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Chadleen A
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Apr 2025

Dit was die heel beste naweek van my lewe gewees, baie dankie. Ek wou 'n oomblik neem om my hartlike dank uit te spreek dat ek die pragtige huis kon besoek. Die warmte en gasvryheid wat daar was vir my het my werklik welkom en op my gemak laat voel. Ek was beïndruk deur die gedagte en sorg wat ingegaan het om so 'n lieflike ruimte te skep, en ek het die geleentheid waardeer om dit eerstehands te ervaar. Julle vrygewigheid en vriendelikheid word baie waardeer om julle tyd in die huis deur te bring, en dit is baie waardeer.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renette N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Heerlik gerus. Huis baie lekker geleë, skoon en netjies. Sal dit aanbeveel en definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel M
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Baie gerieflik. Alles wat jy kan nodig hê, asof jy by die huis is. Goeie, veilige ligging. Baie ruim, groter as op die fotos. Vriendelike eienaars. Wil beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Babsie
Malvernrylaan 25
Ons verwelkom jul enige tyd weer. Kuier gerus weer lekker by Struisbaai.

Richard L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Baie rustig en stil. Sentraal geleë en naby die hawe met hout net af in die pad te koop met 'n ruim erf en huis met alles wat jy nodig het plus 'n binnebraai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Babsie
Malvernrylaan 25
Kom gerus weer. Was heerlik om jul te huisves.

Gerhardus E
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

'n Huis weg van die huis. Die huis is goed versorg en netjies, en het alles wat nodig is. Dit is loop afstand na winkel sentrum. Baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Babsie
Malvernrylaan 25
Dit was vir ons heerlik om jul te ontvang en is baie welkom om weer te kom kuier!

Elana V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Just brilliant - we had a wonderful time staying here. Spotlessly clean, comfortable and generously equipped with everything you might need for a relaxing stay. It's clear that the owners are hospitable, generous people who pay attention to detail. We felt welcome and right at home from the moment we walked in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Babsie
Malvernrylaan 25
Elana, thanks so much for your kind review. We would like to welcome you anytime again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Babsie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 9)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malvern Drive 25, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeab981bdf39636757e7e69cc5661fec0a22b3c1771311b0408721fa187d3c17282f2868b8a2ad84a45339dc1adf912d93399?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 9) 17 5 1 5 Malvern Drive 25 Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.802584331804 20.051528176908

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang