Mama Mia 3
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Thira, 101 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Mama Mia 3 kyk uit oor Thompson-strand in Ballito. Die pragtig gemeubileerde eenheid bied 'n strand- en see-uitsig en is die ideale verblyf vir alle reisigers.
Die eenheid is geskik vir 7 gaste en het 4 slaapkamers en 3 badkamers met storte. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n enkelbed terwyl die derde 'n koningingrootte-bed het. Die vierde slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en wasbak. Alle badkamers is toegerus met 'n stort.
Die leefarea is oopplan en sluit 'n sitkamer, 'n patio buite en 'n kombuis in. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, yskas, mikrogolfoond, ketel, skottelgoedwasser en 'n was- en tuimeldroër.
Gaste kan ook 'n ete by die etenstafel met sitplek vir 7 geniet.
Die tuin het looierystoele en -tafels beskikbaar vir 'n bietjie buitelewe, met gas- en Weber-braaigeriewe byderhand.
Daar is toegang tot 'n privaat strand met geen lewensredders nie, asook 'n buiteluggimnasium, visvang, staptogte, walvis- en voëlkyk.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet met bidet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Dieter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 3 Thira, 101 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Mama Mia 3 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Thira, 101 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang