Mama R's backyard studios
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Elm Street, Arbor Park, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
- Vanaf R350 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mama R se agterplaasateljees bied gemaklike akkommodasie op die eienaar se eiendom in Arbor Park in Newcastle. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omgewing kan verken en geniet.
Gaste het 'n keuse tussen 2 eenhede, elk met hul eie privaat ingang en privaat badkamer. Daarbenewens beskik beide eenhede oor 'n oopplan-slaaparea met 'n gemaklike bed, kwaliteit linne en badhanddoeke, 'n gemaklike sitarea met 'n rusbank en vir die gaste se vermaak is daar 'n TV met beperkte DStv-kanale en 'n toegeruste kombuisie.
Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Sylvia Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 17 Elm Street, Arbor Park, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Elm Street, Arbor Park, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang