Successfully reported

Mamba 1927

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Anelma R
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Gemaklik en rustig. Awesome plek. Ons het dit verskriklik baie geniet. Die wild het ons elke dag kom groet en daar was genoeg spasie dat almal gemaklik was. Hester het ons met elke dingetjie gehelp en die ekstra myl gegaan. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Uitstekend. Wat 'n wonderlike plek! So luuks, alles en nog! Fantastiese diens op 'n Sondag nogal nadat 'n kameelperd die waterkraan stukkend getrap het, is dit onmiddellik herstel. Ons sal definitief weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Mamba 1927
Dankie vir die awesomeste gaste wat julle was en die huis in die perfekte toestand gelaat het met julle vertrek. Ons verwelkom julle enige tyd terug.

Mulweli R
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Nice and spacious. Lovely place indeed. The family enjoyed this.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Mamba 1927
Dear Mulweni. We loved having you. You are awesome guests; we found our house in perfect condition after your departure. Thank you.

Jaco V
Kort verblyf
4.6
Jan 2025

Great hosts and a great house for many people. Lovely place. Service was amazing. Overall, a great place if you have a very large family or group.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hester
Mamba 1927
Thank you Was nice having you and your lovely family.

Letsie S
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Fantasties! Sal beslis Mamba 1927 kan aanbeveel. Ons het heerlik gebly. Dit was ook 'n wonderlike ervaring vir ons familielede wat van oorsee af kom kuier het in Suid-Afrika. Dit was baie warm buite (37 grade), maar heerlik koel in die huis met lugversorging en dakwaaiers. Die plonspoel was ook 'n heerlike lafenis in die hitte. Alles was pragtig skoon en netjies. Die ensuite badkamers maak dit ook baie gerieflik as daar so baie mense in die huis is. Die skottelgoedwasser was ook 'n groot pluspunt. Baie diere ook gesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Mamba 1927
Dankie liewe Letsie. Ons was bevoorreg om julle as gaste te hê. Ons verwelkom julle enigetyd weer terug.

Elekanyani D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Our stay was perfect, we really enjoyed ourselves as a group of friends. We had an amazing stay. Everything was as it is in the pictures.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Mamba 1927
Thank you for being awesome guests.

Angela S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Perfect. My stay was amazing, exactly what I needed. Lovely waking up to seeing animals in the yard.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Mamba 1927
Thank you, Angela. You were the awesomest guests. It was lovely having you.

Johan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ons het baie lekker gekuier, sal beslis weer gaan. Heerlik gewees. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Loved it. The house is very spacious and beautiful. The host was a very good host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Mamba 1927
Thank you for being awesome guests.

Shantel V
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Gem in Marloth. Ons het baie lekker gebly en die huis het perfek gewerk vir ons groep. Ons was 8 grootmense, 2 babatjies en 1 kleuter. Elke kamer met sy eie badkamer het lekker gewerk vir elke paartjie. Die stoep is die lekkerste plek om te sit en kuier en veral in die oggende om die diere te sien wat kom eet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Mamba 1927
Dankie, Shantel. Julle is fantastiese gaste. Alles het julle perfek gelaat met jul vertrek. Ons verwelkom jul enige tyd terug.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1927 Mamba Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc0620a3e98baba8933070c908e411c12f4a147a1bbd00a03eadee09b9d6a3261c780e39079361a35ad67c54a45a26f5ca970?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 12) 40 5 1 5 1927 Mamba Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -25.3424333317 31.773337810878

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang