Successfully reported

Mamba House

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.0
Veiligheid
4.6
Nicolene J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Perfek geleë, alles wat nodig is om lekker te ontspan. Baie lekker plek. Rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Were good. Was nice and will tell friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ons het baie lekker gebly, beste plek van almal waar ons al gebly het. Plekkie is baie rustig. Huisie was skoon en het alles wat nodig is en meer. Braaiplek is gerieflik naby die huis. Baie diere het ons kom besoek vir 'n ietsie om te eet. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2025

Awesome and fantastic. I loved it. I am always looking for a pool for the kids. I just need a bigger kitchen, but other than that it was great. Thank you for the plastic cup; always a win with little kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizanda J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2025

Fantasties. Baie lekker gebly, baie diere gesien. Kinders het die area en huis baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dee J
Kort verblyf
3.8
Jan 2025

Good except for steps. Roads in Marloth Park are not good. Animals visiting every evening was magical. Not recommended for the elderly using a walker due to steep steps at the entrance and no rail. No storage cupboard for groceries. Kitchen is well equipped. No backup for regular power outages due to grid overloading during extreme heat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ernst L
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Apr 2025

Lekker diere gesien, het lekker gebly behalwe vir al die admin. Die verblyf was alles ok. Ons het lekker gebly behalwe vir: -. Ons het een aand sonder warm water en 'n stoof te werk te gaan a.g.v. die gasbottel wat leeg was. Ek voel dit is dinge wat gecheck moet word voordat die gaste kom. Toe moes ons sukkel met die mense wat die bottel moes kom bring, want dit is nou tjaila tyd, alles goed wat voor die tyd uitgesorteer moes gewees het.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Erika
Mamba House
Goeie dag Ernst, Baie dankie vir die terugvoer. Ek waardeer dit baie. Die gas situasie, ongelukkig weet ek nie van 'n manier om gas te check in 'n gasbottel nie. Ek het dadelik gereël dat die gas vervang word, alhoewel dit op hul toemaak tyd was, het hulle my spesiaal die guns gedoen. Volgens my gas verskaffer was die gas ongeskik met sy staf en het die gas hul vas parkeer sodat hulle nie kon ry nie. Die optrede van gaste teenoor my diensverskaffers is vir my onaanvaarbaar. Ek het my beste gedoen om die gas so spoedig moontlik uit te sorteer. Groete, Mamba-Eienaar

Louw P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Lekker rustig en privaat. Die verblyf was pleasant. Daar is volop diere en lekker privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Baie lekker plekkie om in te bly, ligging is perfek sal weer daar gaan woon. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leanne P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Enjoyable. Will be back. Kitchen a bit small. Comfortable for 3 or 4 people, no more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R1 300
R 1 300 R 845
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 300
R 1 300 R 845
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 300
R 1 300 R 845
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1924 Mamba Street, Marloth Park, 2310, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1faf57f6bd773a88dd5e65b0a86cb55c50c9e128d549e1d9e9f3233de28a626486aaaa1cbe2bb462ff2157e724822a2d82c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R845 per nag (plek vir 8) 25 5 1 5 1924 Mamba Street Marloth Park 2310 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.341354625495 31.77289117791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang