Mamma Mia
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Colenso Avenue, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Mamma Mia bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel in Gansbaai, Wes-Kaap, ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en daar is ook 2 enkelslaapbanke beskikbaar vir ekstra slaapplek. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n tweeplaatstoof, konveksie-oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Etenstafel met sitplek vir 4 langs die kombuis is perfek vir etes.
Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek met gratis WiFi.
Ontspan op die ruim balkon met sitplek buite wat spog met asemrowende uitsigte oor die see, insluitend 'n braai-area wat perfek is vir skemerkelkies.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die woonstel is stapafstand vanaf die strand, staproetes en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Dolf Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 22 Colenso Avenue, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Mamma Mia het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Colenso Avenue, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang