Successfully reported

Mammamia

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ramon H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Veilige en rustige verblyf met 'n baie mooi uitsig. Die eienaars het ons vriendelik verwelkom. Die verblyf is baie netjies met een van die mooiste uitsigte. Dis ook baie stil en mens voel veilig. Ons sal definitief weer daarso bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antonia(Mlt Drives) E
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Beautiful self-catering place. We had a 5-day stay at this beautiful place. Would definitely recommend this place to my friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Highly recommend. Brilliant stay! Would definitely use again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Mammamia
Thanks for the stay and good review!

Zelma S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Very nice and homely. We will definitely come again. We have enjoyed our stay. It was peaceful with beautiful views. Our dog loved the freedom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Murray M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Ek sal definitief hierdie plek by ander aanbeveel. Dit was alles baie mooi netjies gewees met 'n baie mooi uitsig en ook nie te ver van die strand nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans D
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Gerieflik, skoon en netjies. Ons het Mammamia baie geniet met die pragtige see uitsig en stap op die strand!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Fantasmagories. Awesome plekkie. Baie skoon. Vriendelik. Ruim. Pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Lekker. Ja, baie lekker, net bietjie min spasie vir 4 honde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Mammamia
Ons sal dus leer hieruit, en dit nie weer in die toekoms toelaat nie.

Willie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

‘n Wonderlike plek om weer die batterye te herlaai. Ons het 'n fantastiese, rustige tyd by Mammamia deurgebring. Die uitsig oor die see was lafenis vir die siel. Die verblyf was skoon en netjies en goed toegerus. Baie dankie vir julle gasvryheid. Ons kom beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johané J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Mooiste uitsig. Rustig, stil, vreedsaam. Wonderlike verblyf. Mooiste uitsig. Alles wat mens nodig het om bietjie die see te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 30 Eekhoring Street, Outeniqua Strand, Glentana, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjfBbCYuUercvobgg4wvFZUcpk9KukFh13RjreCPKWnwiP28lWE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 27 5 1 5 30 Eekhoring Street Outeniqua Strand, Glentana 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 11:00 -34.048553024647 22.282327554384

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang