Mammamia
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 30 Eekhoring Street, Outeniqua Strand, Glentana, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Mammamia is 'n selfsorg-vakansiehuis naby Glentana-strand in Groot Brakrivier. Die kusdorpie is bekend vir sy milde klimaat regdeur die jaar, goue strande en 'n verskeidenheid natuurlike, kulturele en historiese besienswaardighede.
Ons bied veilige, onderdak parkering, en gaste het beheer oor die skuifhek toegang.
Verblyf word voorsien vir tot 4 gaste en bestaan uit 'n kompakte woonstel wat bestaan uit 'n gekombineerde leef-, kombuisie- en slaaparea, en 'n aparte en suite-slaapkamer met 'n privaat ingang, langs die woonstel.
Die woonstel is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, ketel en kookgerei. 'n Ontbyttoonbank met kroegstoele is ook beskikbaar.
Die slaapkamer langsaan is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort. Daar is geen interne deur wat die 2 eenhede verbind nie. Toegang is slegs deur die 2 buitedeure.
Koffie, tee, ketel, bekers voorsien.
Gaste kan uitsien na visvang, voëlkyk, bootvaart, duik, snorkel, swem, stap, gholf en valskermsweef in die omgewing.
Troeteldiere mag nie sonder toesig gelaat word sonder die eienaar se teenwoordigheid nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 30 Eekhoring Street, Outeniqua Strand, Glentana, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Mammamia het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 30 Eekhoring Street, Outeniqua Strand, Glentana, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang