Manablox Safaris
- Kapasiteit: 99 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kameeldraai Farm 77 Portion 2, Rooibokkraal, Waterberg, 0380, Limpopo
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Manablox Safaris is geleë in Waterberg, op 'n wildplaas ongeveer 62 km buite Thabazimbi, ideaal vir diegene wat die gewoel van die stadslewe wil ontsnap. Die lodge bied 'n wye reeks geriewe en aktiwiteite.
Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse van 2 selfsorg-lodges, elk met 'n privaat ingang en geriewe. Elke lodge is gemeubileer met gemaklike beddens en elke en suite-badkamer is toegerus met 'n bad, stort of slegs 'n stort.
Beide lodges het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware. Ander geriewe sluit in WiFi, 'n sitkamer, 'n eetarea, 'n braai-area, 'n Jacuzzi, 'n boma, sowel as 'n swembad.
Gaste kan die pragtige staproetes van 5 tot 10 km verken, omring deur welige plantegroei, bekende bome en 'n verskeidenheid voëlspesies. Vang, merk en laat visse vry, en sluit jou dag af met 'n heerlike braai by die watergat. Bring jou fietse of vierwielmotorfietse vir ekstra adrenalien. Ervaar 'n ryk verskeidenheid wilde diere op die plaas en geniet die natuur op sy beste.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Kameeldraai Farm 77 Portion 2, Rooibokkraal, Waterberg, 0380, Limpopo
- Kapasiteit: 99 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kameeldraai Farm 77 Portion 2, Rooibokkraal, Waterberg, 0380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang