Mandisa's Rest
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Vrede Street, Wesbank, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mandisa's Rest is geleë in Oudtshoorn, Wes-Kaap, die tuiste van die KKNK-fees.
Die verblyf bestaan uit 3 eenhede. Die hoofeenheid is 'n selfsorg-ateljeewoonstel met 'n koningingrootte-bed, die tweede kamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer is ingerig met 'n enkelbed.
Elkeen het 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die hoofeenheid en tweede slaapkamer is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die derde slaapkamer is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe.
Die verblyf sluit 'n TV met geselekteerde stroomdienste, WiFi, 'n gemeenskaplike swembad, 'n braai-area en veilige parkering in.
Aktiwiteite/besienswaardighede om te verken, is plekke soos die Kango-grotte, volstruisplase, Cango Wildlife Ranch, of besoek plaaslike restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Heidie Monick Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 17 Vrede Street, Wesbank, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Gaste dink Mandisa's Rest het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Vrede Street, Wesbank, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang