Successfully reported
+18

Manhattan 1003

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 207 Esplanade Road, Manhattan 1003, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Manhattan 1003 is 'n pragtige selfsorgvakansiewoonstel wat ideaal geleë is in 'n veilige en lewendige leefstyllandgoed in Century City. Dit is ideaal geleë vir gaste om die besienswaardighede en lieflike natuurlike omgewings van die Moederstad te geniet.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Stort, bad, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea met lugversorging beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Deur die glasskuifdeure is 'n lieflike balkon met 'n tafel en stoele wat 'n ideale plek is vir 'n oggendkoffie voor die dag begin. Die kompleks bied ook ander geriewe soos 'n restaurant op die perseel en 'n gemeenskaplike dak met 'n ingeboude braai, 'n sitplek en 'n gemeenskaplike jacuzzi wat die perfekte plek is vir 'n skemerkelkie.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai
Warmbad

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
2.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
2.5
Diens
3.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 767

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 207 Esplanade Road, Manhattan 1003, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Manhattan 1003 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 207 Esplanade Road, Manhattan 1003, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d9c5b5ec08736abeaf9b30c1260a28799abb2a1dd00e30c42ceb11cb19d019867a6677a711f70576ff25f8d254763c2dd3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 2 5 1 4 207 Esplanade Road Manhattan 1003 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.890474818695 18.510929084191

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang