Manhattan Towers 506
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Esplanade Road, Century City, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 681 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Manhattan Towers 506 is 'n ruim selfsorgwoonstel in Century City. Die woonstel is op die oewer van die Grand Canal in Century City geleë en is stapafstand van die Canal Walk-winkelsentrum af.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer wat toegerus is met 'n groot instapstort, 'n toilet en 'n dubbelwasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die tweede badkamer is toegerus met 'n bad, 'n toilet en 'n dubbelwasbak. Albei slaapkamers bied oorgenoeg kasspasie en het skuifdeure wat uitloop op 'n gedeelde balkon.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n ingeboude oond en kookplaat, 'n mikrogolfoond, broodrooster, ketel, yskas, 'n skottelgoedwasser, asook 'n wasmasjien. Die leefarea met lugversorging is ingerig met 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n gemaklike rusbank voor 'n TV. Die leefarea lei na 'n groot balkon. Someraande word die beste op die balkon deurgebring, met die geluide van die kanaal wat voorlê.
Gaste kan 'n rustige kort wandeling om die kanaal na die winkelsentrum geniet of Intaka-eiland besoek, wat bootritte, voëlskuilplekke en natuurroetes bied. Bloubergstrand, met al sy vlieërbranderplankryers, restaurante en kroeë, is net vyftien minute se ry weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 76
Resensies 327
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Esplanade Road, Century City, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Manhattan Towers 506 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Esplanade Road, Century City, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang