Manhattan Towers 507
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 204 Esplanade Road, Century City, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 331 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Manhattan Towers 507 is 'n selfsorgvakansiewoonstel in Century City, Kaapstad. Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en is ideaal geleë naby 'n aantal geriewe en besienswaardighede in die Noordelike Voorstede.
Die woonstel is op die 5de verdieping geleë en is toeganklik met 'n hysbak of trappe. Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is en 1 badkamer met 'n bad en 'n aparte stort. Die oopplan-leefarea is ruim en die kombuis bevat 'n yskas-vrieskas, 'n Nespresso-masjien, 'n oond met 'n stoof, 'n wasmasjien.
Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV. Die gebou beskik ook oor 'n braai-area op die dak en 'n Jacuzzi wat teen 'n ekstra koste beskikbaar is. Die gebruik van hierdie twee geriewe moet vooraf met sekuriteit bespreek word. Veilige kelderparkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig, met 24 uur-sekuriteit op die perseel.
507 Manhattan Towers is naby Canal Walk Winkelsentrum, sakegeriewe en Ratanga Junction. Bloubergstrand-strand met al sy vlieërbranderryers, restaurante en kroeë is 15 tot 20 minute se ry weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 76
Resensies 327
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 204 Esplanade Road, Century City, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Manhattan Towers 507 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 204 Esplanade Road, Century City, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang