Successfully reported
+30

Manhattan Wharfside 301

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 201 Esplanade Road, Century City, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 697 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Manhattan Wharfside 201 is 'n stylvolle selfsorg-duplekswoonstel op die tweede verdieping van die Manhattan Wharfside-gebou in Century City. Die woonstel is in 'n veilige kompleks geleë, wat dit 'n ideale keuse maak vir beide vakansie- en sakereisigers.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 en suite-slaapkamers sowel as 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer is toegerus met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer en eetkamer het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan en spog ook met 'n kaggel. Vir vermaak is 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n bekoorlike balkon met buitesitplek. Gaste kan ook 'n binnehof met buitemeubels en 'n gasbraai geniet, en het veilige parkering. Dit bied 'n mengsel van gemak en gerief en bied gaste 'n ontspannende verblyf naby winkels, eetplekke en vermaaklikheidsopsies.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 767

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 201 Esplanade Road, Century City, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 697
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 697
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 697
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 201 Esplanade Road, Century City, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c72395253e5fef9e99894e4e553540f9e0ebec4e142c6f0e6ff7b5c4b71cd881ecbe6cf8d875f16d416769147e0f1dc787f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 697 per nag, vir 4 mense 201 Esplanade Road Century City 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.890418979356 18.510914298546

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang