Successfully reported
+10

Mankele Camping Site

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mankele, Portion 3 of Sudwalaaskraal, Sudwala, 1207, Mpumalanga
  • Vanaf R805 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Mankele Camping Site is in 'n inheemse woud naby die Sudwala-grotte langs die Houtboslooprivier in Sudwala.

Die kampeerterrein bied kampeerplekke onder bomme in die bosveld. Elke kampeerplek bied slaapplek aan 6 volwassenes.

Daar is 'n gemeenskaplike kombuis, ablusiegeriewe en warm storte, asook 'n swembad en oerwoudgimnasium.

Daar is 'n verskeidenheid voetslaanroetes in die omgewing.

Kamer-opset

1 Badkamer

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Shane Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Mankele, Portion 3 of Sudwalaaskraal, Sudwala, 1207, Mpumalanga
  • Gaste dink Mankele Camping Site het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 805
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 805
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 805
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mankele, Portion 3 of Sudwalaaskraal, Sudwala, 1207, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd69f1bfcb63b3aa167e91256352e94ab5bf3591fe9bfb1e2650a233eab85666f3bb04261209d0f1256cc0a6d3ad4d6f5ed79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R805 per nag, vir 6 mense 3 5 1 5 Mankele Portion 3 of Sudwalaaskraal 1207 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.387949745545 30.712637233135
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang