Successfully reported

Manley Wine Estate

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.9
Veiligheid
4.3
Karl G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Fantastiese verblyf op 'n wynplaas. Dis 'n fantastiese plek, so op 'n wynplaas. Die kaggel in die kamer is 'n wenner. Ontbyt en aandete is heerlik met vriendelike bediening.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phil R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Comfortable room. Friendly staff. Conveniently located and close to the venue where I was working this weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Die kamer was gerieflik en behoorlik ingerig. Die ontbyt was voortreflik. ‘n Fantastiese ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Manley Wine Estate
Liewe Barbara Baie dankie vir jou ondersteuning en terugvoering. Dit is altyd vir ons 'n voorreg en net 'n plesier om sulke vriendelike gaste soos jy te verwelkom. Mag jy 'n wonderlike naweek hê en dankie dat jy Manley gekies het. Vriendelike groete Ria & Manley span

Elzabé B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2025

Dit was 'n heerlike wegbreek. Die kamer was goed, met lugreëling waaroor ons bly was, want dit was baie warm in Februarie. Daar is 'n lekker swembad en koeltebome. Al die personeel was baie vriendelik. Ons het 'n dorpstoer met 'n gids wat by Cape Dutch in die dorp beskikbaar is, gedoen en baie van die restourasie, argitektuur, aardbewing en belangrike mense van Tulbagh geleer. Ook by Murludi gaan droë vrugte koop en Oakhuurst se olyf en olyfolie proe gedoen. Daar is baie mooi wynplase met goeie wyn proeë. Etes by Tulbagh hotel en die restaurant Taste op Manley plaas was uit die boonste rakke. Probeer gerus Maria se pampoenkoekie nagereg by Taste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jun 2025

Hulle moet regtig aandag aan die eenhede gee. Dit was baie onpersoonlik. Manley is 'n baie mooi landgoed, maar die twee kothuise is baie verwaarloos en nie netjies nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Ria
Manley Wine Estate
Goeie more Marianne Baie dankie vir julle ondersteuning en terugvoering. Manley het net na Covid nuwe eienaars gekry en hulle het stelselmatig begin om alles op die plaas te verander en op tegradeer. Eerstens is die hele watersysteem verander en 'n filterstasie in plek gesit want die water was baie brak. Daarna is die hele plaas op sonkrag gesit sodat ons gaste nie geraak moet word deur SA se berugte loadshedding nie. Toe is die kamers almal gedoen asook die restaurant, kerk en die trou-saal. Die cottages is volgende op die lys, die dakke is reeds oorgedek en binne die volgende paar weke gaan die opgradering begin. Ons is baie baie opgewonde en stem 100% met jou saam dat die cottages gemakliker ingerig moet word. Alle goeie dinge kom met tyd en ons is baie dankbaar dat ons eienaars het wat regtig 'n poging aanwend om dit vir ons gaste so aangenaam moontlik te maak. Kom kuier asb. weer wanneer ons klaar is met die cottages, ek is seker julle gaan daarvan hou. Mooi dag en week vir jou en weereens baie dankie vir julle ondersteuning en terugvoering. Groete vanaf Manley Ria

Lindsay L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

We will 100% be back. Absolutely brilliant accommodation and restaurant, staff are exceptionally welcoming and had such an amazing time! Location could not be more perfect!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Manley Wine Estate
Dearest Lindsay What a pure pleasure it was to host you! Excellent communication at all times and always friendly. You were not just another guest, you felt like an old friend and I thank you for that. Looking forward to hosting you again. Blessings for you and your family for 2025. Kindest regards from The Manley office, Ria

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alexander M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Pinotage excellence getaway. Hands down the best Pinotage of South Africa. Maybe disputable against Rijk's next door but Manley wins this battle. Beautiful estate, great spacious rooms, a very informative wine tasting with a large variety of wines produced by Manley's, a really good restaurant on site, and a cozy fireplace in every room. A delicious bottle of their Pinotage was waiting for us at the fireplace when we arrived. Also very child-friendly. A must visit and reserve space to take home many bottles.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannah L
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Everything clean and good! All was great. The only thing that wasn't clear from the pictures is that there is no privacy between the two bedrooms - the loft is open to the main bedroom. We stayed in cottage 01.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Manley Wine Estate
Good morning Hannah. You are 100% right. The cottage is actually for a family. We always encourage our guests to contact us in advance as they usually have questions and we do mention that the second room in the cottage is not private, but an open loft. However, from the loft, one has to lean over a wall to look into the main bedroom. We also advise guests with small children that it may not be safe for them to sleep in the loft. I apologise for any inconvenience caused. We want all our guests to enjoy their stay. Have a great weekend. Kindest regards from the Manley office, Ria.

Andy W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lovely. Amazing location for mountain biking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R 1 420
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 420
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 420
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main Winterhoek Road, PO BOX 318, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e2620ba3353a48e0c45a324822b576af4e6280a2f17cef9ef5e1463e5e54b17e22c04f12fbeff2c47d5c76d0b2f6c0cfaa6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 420 per nag (plek vir 2) 59 5 1 5 Main Winterhoek Road PO BOX 318 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.270896594056 19.145414829254
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang