Successfully reported
+46

Manor House on 2nd

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 2nd Avenue, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Manor House on 2nd is 'n luukse drieslaapkamerhuis wat sentraal in Gqerberha geleë is en dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.

Die huis het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer spog met privaat toegang tot die pragtige tuin en het 'n lieflike sitarea met 'n TV en 'n kaggel. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n lessenaar en gratis WiFi. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die gastebadkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, induksiestoof, oond, mikrogolfoond, basiese breekware en eetgerei, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Boonop is daar 'n skottelgoedwasser en 'n tuimeldroër. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n lieflike sit- en leefarea, albei met gemaklike sitplek en 'n uitsig oor die swembad.

Hierdie eiendom het 'n pragtige buite-area met 'n privaat swembad, Jacuzzi en 'n lieflike tuin met buitemeubels. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Hierdie huis is stapafstand vanaf die strand en naby verskeie ander geriewe soos The Boardwalk en restaurante geleë.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Warmbad

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mariliesh Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 260

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 4 2nd Avenue, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 2nd Avenue, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56875050f6f4d1cbf7f85fffa08514c510364011d70a07d81babcafc9dc3982f24f14ca59b1359b033e9dabc29c0a914a2fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 6) 4 2nd Avenue Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.9835887 25.6616739

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang