Manor on the Hill
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Cork Street, Kenmare, Krugersdorp, 1739, Gauteng
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Manor on the Hill is 'n pragtige gastehuis wat in Kenmare geleë is met boeiende uitsigte oor die dorp, en bied 'n ontspannende en gerieflike verblyf vir paartjies, gesinne of sakereisigers.
Die gastehuis bied 3 slaapkamers. Twee van die slaapkamers is ingerig met koningingrootte-beddens, terwyl die gesinskamer 'n koningingrootte-bed en 2 kinderbeddens het. Twee van die slaapkamers het en suite-badkamers terwyl die derde slaapkamer 'n badkamer buite die kamer deel. Elke slaapkamer is toegerus met 'n TV en geriewe soos 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.
Gaste het toegang tot 'n gedeelde sitkamer met gemaklike sitplek, 'n TV, 'n kroegarea, 'n eetarea met 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste kan ontspan op gemaklike buitelug-sitkamers op die balkon bo of die gedeelde vermaakarea onder met buitesitplek, 'n swembad en 'n vuurput geniet.
Manor on the Hill is gerieflik naby plaaslike winkels en restaurante geleë, wat dit 'n ideale verblyf-opsie maak vir vakansie- of sakereisigers.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 3 Cork Street, Kenmare, Krugersdorp, 1739, Gauteng
- Gaste dink Manor on the Hill het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Cork Street, Kenmare, Krugersdorp, 1739, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang