Manson's Sky Haven
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 3 Stan Road, Morningside, Sandton, 2057, Gauteng
- Vanaf R1 840 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Manson's Sky Haven is 'n bekoorlike woonstel in die gesogte Sandton Skye Hotel in Sandton. Hierdie woonstel is perfek vir sakereisigers of paartjies wat op soek is na 'n ontspanne en gerieflike verblyf.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp wat 'n slaaparea, leefarea en kombuisie insluit. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. WiFi is ook beskikbaar.
Geriewe in die kamer sluit 'n TV, 'n lessenaar, en 'n kombuisie met 'n tweeplaat-induksiestoof, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe in.
Gaste kan die hotel se geriewe op die perseel geniet, soos 'n restaurant wat heerlike maaltye bedien, 'n stylvolle kroeg vir drankies, 'n swembad, 'n gimnasium en 'n welstandspa. Veilige kelderparkeerplek word ook voorsien. Hierdie woonstel is in die hartjie van Sandton en bied maklike toegang tot die sakekern, winkelsentrums en verskeie vermaak-opsies, wat dit ideaal maak vir sakereisigers en vakansiegangers.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.6/5
Alimama Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 23
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 3 Stan Road, Morningside, Sandton, 2057, Gauteng
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 3 Stan Road, Morningside, Sandton, 2057, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang