Successfully reported
+56

Mantis Founders Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Off the N2, Mantis Founders Lodge, Sidbury, 6131, Oos-Kaap
  • Vanaf R14 780 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mantis Founders Lodge is 'n safari-lodge met 7 suites en 'n luukse treinkompartement wat op 'n heuwel net 85 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) geleë is. Die lodge bied luukse gasvrygeid en 'n romantiese safari-ervaring.

Dié lodge was eens die tuiste van die bewaringspionier en Mantis-stigter, Adrian Gardiner, wat nou 'n safari met aankoms aanbied en gaste word deur 'n aantal dierspesies en renosters verwelkom. Die intieme lodge het 7 lieflike suites, elk met slaapplek vir 2 mense.

Die suites het koninggrootte-beddens sowel as en suite-badkamers met 'n bad, stort en toilet. Japonne, pantoffels en haardroërs word voorsien. Elke eenheid het lugversorging, 'n kroegie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n elektriese kluis, gratis WiFi en lei na 'n stoep met 'n pragtige uitsig.

Die opgeknapte spoorweg-kompartement, wat op 'n heuwel geleë is, bied 'n uitsig oor die vallei en het slaapplek vir 5 gaste in sy 3 treinkamers. Die trein het 'n groot dek, 'n privaat swembad, eetarea en 'n boma.

Die Honeymoon Pod bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed. Die badkamer het 'n toilet, stort en 'n wasbak. Daar is 'n dek met sitplek vir 2.

Gaste kan 'n intieme natuur-ervaring van die kleiner, minder bekende wild en ekologie geniet, of 'n Groot 5-wildkyk op 'n 4x4 op die 25 000 hektaar-reservaat.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Mariska Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Off the N2, Mantis Founders Lodge, Sidbury, 6131, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 14 780
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 14 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 14 780
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Off the N2, Mantis Founders Lodge, Sidbury, 6131, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59f0458fb158fb0aae2f54267569eb038afe326895addcebf73886c0e5c9669be01b839ad4e111e0417d28716d67d49a4990?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R14 780 per nag, vir 2 mense Off the N2 Mantis Founders Lodge 6131 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.4572836 26.1243843
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang