Manzi Monate
- Kapasiteit: 220 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 105, Zeekoegat Kameeldrift, Roodeplaat, 0039, Gauteng
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Manzi Monate is 'n rustige oord naby Pretoria, Gauteng, ongeveer 'n uur se ry vanaf Johannesburg. Geleë in 'n skilderagtige bosveld-omgewing, bied die oord 'n vreedsame toevlugsoord vir gesinne en gaste wat ontspanning soek.
Die selfsorg-chalets is goed toegerus en omring deur pragtig onderhoude gronde met groen grasperke en skaduryke bome. Elke chalet is gemeubileer met gemaklike beddens, het 'n privaat badkamer en sluit volledige selfsorggeriewe in.
Die oord bied 'n verskeidenheid geriewe, insluitend swembaddens, trampolines, minigolf, tennisbane en 'n diereplaas. Manzi Monate is ideaal vir gesinswegbreke of stil blaaskanse van die stadslewe, met piekniekplekke, wandelpaaie en 'n reeks ontspannings- en vermaaklikheidsaktiwiteite vir alle ouderdomme.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
MyResorts Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 13
Resensies 12
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Plot 105, Zeekoegat Kameeldrift, Roodeplaat, 0039, Gauteng
- Gaste dink Manzi Monate het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 220 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 105, Zeekoegat Kameeldrift, Roodeplaat, 0039, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang