Successfully reported

Manzini 12

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Steven W
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Heerlik gerus. Baie lekker gebly. Plekkie in goeie toestand. Sal weer terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Definite winner, we will be back for sure! Lovely place, we enjoyed our 7-day stay. Having a huge blue pool was amazing in the heat. The staff are friendly and offer assistance and service daily. The honey badgers are naughty and come around at night to dig in the bins, but it adds to the experience, lovely seeing such animals around!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmaryn H
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Lekker, gerieflik en gemaklik. Ons het so lekker gekuier by Manzini 12. Perfekte eenheid vir ons tydjie by die see gewees. Die eenheid is baie goed toegerus, die kombuisgereedskap is baie gerieflik. Die lugversorger was lekker vir bietjie verligting van die humiditeit. Die daaglikse skoonmaakdiens was baie waardeer. Die St. Lucia locals (diere - blou ape, tarentale, valkvarke) het ons van die stoep van die eenheid vermaak. Dankie dat ons in jou eenheid kon bly. Ons hoop om dit gou weer te kan doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willemina C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Die eenheid was netjies en skoon in 'n rustige omgewing met goed versorgde tuine. Die eenheid was netjies en skoon in 'n rustige omgewing. Die tuine en ontspan geriewe is goed versorg. Sal Manzini beslis kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolien Nicky L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Avontuur met rustigheid en gemoedsrus. Baie lekker gebly en met 'n kleintjie was dit elke sent werd. Baie netjies en veilig. Sal net aanbeveel die parkeerarea bietjie te verbeter vir groot voertuie en WiFi beskikbaar te maak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chamara V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Dit was ongelooflik lekker. Sal dit enige tyd aanbeveel. Baie netjies en baie goed ingerig. Ons het dit baie geniet. Baie dankie vir julle vinnige diens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Susan W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2025

Disappointing. We have been going to Manzini for many years and it has always been the best place to go to. Now it seems places are being neglected and are dilapidated. Kitchen tap and bathroom taps in poor condition. Stove oven door not closing properly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Hermann
Manzini 12
Hello, Dankie vir u terugvoering. Ons sal dit onder die opsigter se aandag bring en seker maak dit word herstel indien foutief. Groete

Louis B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Relaxing, central, peaceful, no fuss. My two young boys and I enjoyed our stay. Nearby beaches and parks, not to mention it is located inside an estuary. We had a once-in-a-lifetime experience seeing a hippo walking down the road while having sushi one evening. Very clean with a nice pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peggy B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

We will definitely use the facility again in the future due to its location. Very pleasurable. Everything needed was available and shops close by made the stay a pleasure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Heerlik, verfrissend, gemaklik, veilig, skoon, vriendelik, hulpvaardig. Vreeslik baie geniet, lekker geslaap, heerlik kos gemaak, gebraai, geswem. Daar is tot 'n laundromat op die perseel. Die storm het die TV-skottel afgewaai, maar was die volgende dag uitgesorteer aangesien dit oor 'n naweek was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Hermann Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 66

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 100 Mckenzie Street, Manzini Chalets 12, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfbda7e50fdae108261cbb661b72a0d4dd13339ec4ebcf300b51d80e04b581af4ba6f674ac210f526f553268387831a782669?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 32 5 1 5 100 Mckenzie Street Manzini Chalets 12 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.378061346288 32.409641371728

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang