Successfully reported
+14

Maple Grove Chalet

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Winding Lane, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Maple Grove Chalet is 'n knus selfsorg-eenheid in Upper Hogsback, weggesteek agter 'n laning haselneutbome en kyk uit oor die tuin. Gaste kan ontspan in hierdie rustige omgewing wat slegs deur die klanke van die natuur gekenmerk word; 'n perfekte ligging vir gaste wat verblyf soek weg van die stadslewe.

Dié chalet het slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, Franse deure wat na 'n buitepatio lei, en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en sy badkamer is toegerus met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Dié eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas. Die aangrensende leefarea het 'n etenstafel met banke, en die sitkamer het gemaklike rusbanke en spog met 'n binnenshuise kaggel. Vir gastevermaak is 'n TV met sekere DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n dek met draagbare braaigeriewe, buitesitplek en 'n afgesonderde tuin. Gaste kan langs die paadjies kronkel of op 'n bankie onder 'n boom sit en die natuur in 'n bos-omgewing geniet.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lyndsay Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 101

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 3 Winding Lane, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Winding Lane, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA576cab1b73476380d3541c52efe7242e7dd6b4a87a82e7c5178512af4501a149f1af4bdadafefde1f4c86f419be8dd8c364e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 4 mense 3 Winding Lane Hogsback 5721 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.578476133697 26.918577915344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang