Mar-a-Stella Self Catering Family Retreat
Kry 10% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4674 Disa Circle, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 841R2 557 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Mar-a-Stella Selfsorg Gesinsoord is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis in die pragtige kusdorp Betty's Bay. Hierdie huis is die ideale wegbreekplek vir 'n gesin of groep vriende wat wil ontspan en in die swembad wil plons of 'n wandeling op die wit sandstrande wil maak.
Hierdie huis bied slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n leefarea en 'n binnenshuise swembad. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, en die derde slaapkamer, wat in die solder bo geleë is, het 1 dubbelbed.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n rusbank en 'n kaggel, en strek verder na die vermaaklikheidskamer met 'n rusbank, 'n ekstra yskas, 2 eetkamertafels met stoele en 'n braai-area.
Die glasdeure lei na die verhitte binnenshuise swembad, waar gaste op 'n warm dag kan afkoel, en die glasstapeldeure maak oop na die balkon. Gratis WiFi is ook beskikbaar, en gaste het toegang tot veilige parkering op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Chanel Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 4674 Disa Circle, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Mar-a-Stella Self Catering Family Retreat het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4674 Disa Circle, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang