Successfully reported
+47

Mar Adentro

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Augustines Road, Farm 32, Kliprug, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Mar Adentro is 'n pragtige selfsorg-dupleks in Paternoster, naby die strand. Dit is die ideale wegbreek vir natuurliefhebbers, seeliefhebbers, of bloot diegene wat wil wegbreek van die stad se geraas.

Die huis het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers, 'n solder-slaaparea en 'n hoofbadkamer. Twee slaapkamers is ingerig met koningingrootte-beddens en albei kamers het en suite-badkamers met 'n stort en bad. Albei slaapkamers maak oop op die gemeubileerde balkon met 'n blik op die see in die verte. Die solder-slaaparea is ingerig met 'n dubbelbed en die oorblywende badkamer is toegerus met 'n stort. Die slaapkamers en solder-slaaparea word deur verskeie trappe bereik.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, 'n oond, 'n broodrooster, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis vloei na die sitarea wat ingerig is met gemaklike rusbanke voor 'n kaggel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en WiFi is ook beskikbaar. Die eetarea het ekstra sitplek beskikbaar en beskik oor 'n etenstafel met genoeg sitplek vir alle gaste.

Gaste het toegang tot hul ingang en daar is veilige parkeerplek beskikbaar. Gaste is ook naby die strand, plaaslike winkels en restaurante.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 64

Resensies 927

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • St. Augustines Road, Farm 32, Kliprug, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mar Adentro het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Augustines Road, Farm 32, Kliprug, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06200d16c7b6e1e522f386ad0d28659e57a4b287cab4e110ea6ce6e1f013f6622cef9c3530078b42408d316b8ecfe2a4f1ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 St. Augustines Road Farm 32 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.806068036688 17.898198881042
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang