Successfully reported
+9

Maratea 16

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 23 Lyndsay Road, Maratea, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Maratea 16 is in 'n rustige sekuriteitskompleks in Ballito geleë wat gedeeltelike see-uitsigte bied. Die grondvloer-eenheid beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer word gedeel.

Die kombuis is volledig toegerus en sluit 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, wasmasjien en tuimeldroër in.

Die eenheid het WiFi.

Die oopplan-sitkamer bied gemaklike sitplek en 'n grootskerm-TV met DStv, YouTube en Netflix waar gaste kan aanmeld.

Die eetarea het 'n 6-sitplektafel.

Daar is 'n enkeltoesluitmotorhuis, braaigeriewe en buite-eetarea beskikbaar.

Die kompleks het 'n swembad asook afstandtoegang en is ideaal geleë naby die hoofstrand en winkelsentrums.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Ruan E
Gesin met tieners
5.0
Netjiese eenheid, naby alles en goed geprys. Baie lekker gebly, dankie. Alles in orde.
Apr 2025
Chris P
Gesin met tieners
5.0
Perfek geleë. Skoon, veilig en ruim. Sien sterre.
Apr 2025
Chris P
Gesin met tieners
5.0
Lekker vakansieverblyf! Puik verblyf! Baie skoon en netjies. Uiters goed geleë. Baie goeie sekuriteit en lekker swembad. Woonstel is modern uitgerus m...
Sien meer
Jan 2025
Jenny P
5.0
A perfect location for families, including teenagers and children. Four adults and one child (9) were very comfortably accommodated. Th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Bertus E
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik, beskut van die wind tot 'n mate en naby aan die strand. Die verblyf was uitstekend. Die eenheid is ver genoeg van die see sodat jy nie die ...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Yolande Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 23 Lyndsay Road, Maratea, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Maratea 16 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 23 Lyndsay Road, Maratea, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOEf3MjVNzb3Kp88lW4SZwnt71g5m0kLOqXdMH2ElSkVxXsUnzX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 29 5 1 5 23 Lyndsay Road Maratea 4301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.533555 31.21986

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang