Marepe Flora Bell Mimosa
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 72 Mare Street, Kampersrus, 1371, Limpopo
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Marepe Flora Bell Mimosa skuil in die heuwels en is 'n uitnodigende selfsorg-cabin in Kampersrus, Limpopo. Dit bied 'n rustige toevlugsoord aan paartjies of vriende wat op soek is na 'n plekkie om te ontspan.
Hierdie knus cabin bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n gemaklike koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-leefarea spog met 'n sitarea met pragtige berguitsigte, gratis WiFi en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. 'n Omsetter is beskikbaar vir gebruik tydens kragonderbrekings.
Buite is daar 'n privaat dek met 'n etenstafel en 'n aangewese braai-area. Dit is ideaal vir maaltye in die middel van die rustige omgewing.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Dicky Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 72 Mare Street, Kampersrus, 1371, Limpopo
- Gaste dink Marepe Flora Bell Mimosa het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 72 Mare Street, Kampersrus, 1371, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang