Marepe Flora-Mountain View
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 72 Mare Street, Kampersrus, 1371, Limpopo
- Vanaf R1 750 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Marepe Flora-Mountain View is 'n selfsorghouthuisie wat tussen die heuwels in Kampersrus, Limpopo, geleë is en is ideaal vir paartjies of vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Dié knus houthuisie bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-leefarea spog met 'n sitarea met 'n berguitsig en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is omsetter wat rugsteunkrag tydens kragonderbrekings bied.
Buite is 'n privaat dek en 'n aangewese braai-area waar gaste hul maaltye kan geniet of ontspan. Parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Dicky Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 72 Mare Street, Kampersrus, 1371, Limpopo
- Gaste dink Marepe Flora-Mountain View het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 72 Mare Street, Kampersrus, 1371, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang