Marepe Mountain View
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kiepersol Road, Portion 8 of 66 Agricultural Holidings, Kampersrus, 1371, Limpopo
- Vanaf R6 500 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Marepe Mountain View bied pragtige, afgeleë verblyf met ongerepte uitsigte oor die omliggende berge en natuur, geleë in Kampersrus. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n romantiese wegbreek omring deur die natuur en ver weg van enige stadsgeraas.
Gaste het 'n keuse tussen 2 privaat, omgewingsvriendelike eenhede op hierdie eiendom. Beide eenhede beskik oor gemaklike koninggrootte ekstra lengte beddens, 'n ruim badkamer met 'n vrystaande bad en instapstort, kwaliteit linne en handdoeke, 'n goed toegeruste kombuisie, TV met DStv en Netflix, 'n buitestort, privaat braaigeriewe en 'n privaat plonspoel. Toegang tot WiFi is beskikbaar. Die Pangolin Villa het 'n privaat borrelbad.
Gaste het toegang tot buitesitplek, panoramiese uitsigte oor Marepe-berg en die Noordelike Drakensberg-amfiteater, en veilige onderdakparkering op die perseel. Hierdie eiendom is ongeveer 20 minute vanaf Hoedspruit waar gaste geriewe soos winkels en restaurante kan geniet. Besienswaardighede soos die Blyderivierkloof, Drie Rondawels en die wêreldbekende Krugerwildtuin is ook in die omliggende gebiede geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Yvette Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Kiepersol Road, Portion 8 of 66 Agricultural Holidings, Kampersrus, 1371, Limpopo
- Gaste dink Marepe Mountain View het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kiepersol Road, Portion 8 of 66 Agricultural Holidings, Kampersrus, 1371, Limpopo
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang