Margate Granada 104
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 77 Marine Drive, Granada 104, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Vanaf R750 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Hierdie moderne woonstel is in die hart van Margate en in die middel van die aksie geleë, 'n klipgooi van Margate se hoofstrand af en tussen 'n rits restaurante, kroeë, nagklubs en kelkiekroeë. Gratis WiFi beskikbaar.
Die eenheid het 'n groot balkon met see-, strand- en rivier-uitsigte. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n TV, asook 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n TV. Daar is ook 'n badkamer met 'n toilet, wasbak, bad, stort en 'n wasmasjien. Die woonstel het ook 'n wasgoedlyn, strykyster en -plank.
Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die sitkamer het 2 dubbelslaapbanke en 'n TV met DStv Explora, en 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die woonstel het 'n privaat ingeboude braai met sitplek. Die lugversorging is voorafbetaalbaar. Veilige parkeerplek vir 2 voertuie is beskikbaar.
Die woonstel is 50 m vanaf die hoofstrand en die Wimpy, en is naby geriewe, soos restaurante, die gimnasium en die apteek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Bernadette Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 35
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 77 Marine Drive, Granada 104, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Margate Granada 104 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 77 Marine Drive, Granada 104, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang