Successfully reported
+14

Margate Granada 404

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 77 Marine Drive, Granada Building, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Margate Granada 404 bied ontspanne selfsorg-vakansieverblyf in die hartjie van Margate. Geleë op die vierde verdieping van die gewilde Granada-kompleks, is hierdie woonstel met see-uitsig ideaal vir paartjies, klein gesinne of vriende wat 'n kuswegbreek soek met pragtige see-uitsigte en maklike toegang tot al die dorp se besienswaardighede.

Die eenheid bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer.
Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 stapelbeddens bevat. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar vir ekstra gerief. Beddegoed word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis in wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, noodsaaklike eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die aangrensende sitkamer bied twee gemaklike rusbanke, 'n TV en gratis WiFi-toegang.

Gaste kan ontspan op die privaat balkon met buitemeubels terwyl hulle die uitsig oor die see geniet. Veilige parkering word voorsien. Of jy nou na nabygeleë winkels en restaurante stap of net ontspan in 'n goed toegeruste, huislike ruimte, Margate Granada 404 is die perfekte basis vir 'n onvergeetlike Suidkus-wegbreek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

2 x Stapelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Bernadette Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 35

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 77 Marine Drive, Granada Building, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 77 Marine Drive, Granada Building, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfdf4c950be6f92a6e49ecadcab1c72d78ea11a4883befe34ce814447e2256d849fc6715958c2104cb9ed10c621751d601e1b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 6) 77 Marine Drive Granada Building 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.861208 30.370382

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang