Marginella 13
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 17 Okt 2025 tot 20 Nov 2025.
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 650R1 100 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Marginella is 'n gerieflike selfsorgwoonstel in die veilige Marginella-kompleks op die Umdloti-seefront. Die woonstel is 1 van 3 eenhede wat heel aan die voorste vleuel van die gebou geleë is, dus maak dit die woonstel uiters eksklusief en ruim met ononderbroke brander-uitsigte. Die stil kusdorpie Umdloti is 25 km noord van Durban en dit is die ideale vakansie-bestemming vir ’n gesinsvakansie.
Die woonstel het lugversorging en bied verblyf aan 6 gaste. Dit beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die 2 kamers deel ’n badkamer met ’n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Die eetarea het sitplek vir 8 en het lieflike vensters wat baie sonlig inlaat. Die leefarea het gerieflike en moderne meubels en daar is ’n TV met sekere DStv-kanale.
Die leefarea het skuifdeure wat na ’n groot balkon lei. Die balkon het ’n ingeboude braai en buitemeubels. Daar is veilige onderdakparkeerplek in die kompleks.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 249
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 13 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Marginella 13 het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang